3… 2… 1..!?

3… 2… 1… “Happy New Year” skree ons graag saam, stiptelik nogal op 31 Desember. Of nie. Want sien, soms voel ‘n “nuwe jaar” soos enige ander dag. Jou gedagtes steeds dieselfde as gister, jou gewoontes ook – soms nog erger – en jou hoop… wel, dalk so effens verwese in die oop deur van […]

Failing Forward | Reuniting with self

I’m borrowing part of the heading from John Maxwell. Failing Forward.Two words that broke my brain last week. I had the privilege of celebrating 30 years of being an adult; the class of ‘89! Excitement filled days prior, nerves on high alert. What to expect? Will I remember the faces and names? Will they remember […]

Glitter en Hoop

Gedurende my grootwordjare was daar uitdagings. Baie. Ek en my “imaginary friend” (haar naam was Linda) het intense gesprekke gevoer oor waar “ons” eendag gaan opeindig. Wat gaan die lewe opdis? Dalk sou “ons” bekend word, die wereld rondreis en baie mense ken. Dalk sou ons erens ‘n impak maak wat talle mense se lewens […]

Cloudy Spunk

Hazy, cluttered, unbalanced, uncertain. Me… for months now. A cloud of realities trying to suffocate my natural optimism and joy that I tend to have. I am a positive person. I seek out the color in life and love to connect with people. I enjoy digging out stories of value and sharing these and life […]

Stil-Fiks

Ek hou van oefening. Om aktief te kan wees is ‘n bewys dat jou lyf gesond is, dat elke ledemaat saamwerk om ‘n spesifieke aksie uit te voer. Wanneer jy byvoorbeeld draf, werk elke senuwee en kleinste spiertjie saam om jou liggaam vorentoe te beur. Jou longe teug diep aan suurstof en jou hartklop is […]

SPIEELBEELD

Meeste van ons kyk daagliks in ‘n spieël. Soms meer as een, twee… drie keer? Het jy al voor dieselfde spieël gestaan en (hardop) jouself afgevra: “Wat maak ek met die dooie gevoel van onbeantwoorde vrae?” Ek raai dat jy ook dalk ‘n donker wollerige beklemming om die hart en maag ervaar. Dalk ‘n nuttelose […]

Keeping up Appearances

I often find myself thinking: what is hidden behind the faces I see daily? If I should ask “who are you really”, what would the answer be? Do you even know? How is your identity defined? What problems or situations are you facing? Some time ago I read this piece of wisdom, by Sir Winston […]